Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: "Dis net vel, my pel!" 'n Ge�llustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is. Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is "Vel". Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het. Epi sal die ...
Read More
Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: "Dis net vel, my pel!" 'n Ge�llustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is. Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is "Vel". Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het. Epi sal die wetenskap van velkleur op 'n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag be�nvloed nie. In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met 'n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.
Read Less
Add this copy of Dis Net Vel, My Pel! to cart. £10.93, new condition, Sold by Kennys.ie rated 4.0 out of 5 stars, ships from Galway, IRELAND, published 2025 by Powers Squared.
Add this copy of Dis Net Vel, My Pel! to cart. £18.92, new condition, Sold by Ingram Customer Returns Center rated 5.0 out of 5 stars, ships from NV, USA, published 2023 by Powers Squared.